36 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is iemand wat hou van buitelug Avontuur Lag Boer Gesels Kook Ek wil net weer lewe, alles is gejaag sonder...
36 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
As jy hou van Boer, lag en pret loer in
Ek is iemand wat hou van buitelug Avontuur Lag Boer Gesels Kook Ek wil net weer lewe, alles is gejaag sonder...
48 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Die een in my lewe is my als dis net sy.sy is die mooiste en die sexyste en ek wil net met haar liefde maak en...
48 - Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Soek weer daai een en eenigste spiesiale een in my lewe.
Die een in my lewe is my als dis net sy.sy is die mooiste en die sexyste en ek wil net met haar liefde maak en...
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is baie fun en ek het so baie liefde om te gee vir die regte pasmaat. Ek is ook baie positief en ek glo almal...
47 - Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Die bos girl is reg vir ware liefde
Ek is baie fun en ek het so baie liefde om te gee vir die regte pasmaat. Ek is ook baie positief en ek glo almal...
48 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is enkel pa van 2 kinders. Tyd is bietjie beperk, maar as dit belangeik ia maak mens ryd. Ek is...
48 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Nuwe begin
Ek is enkel pa van 2 kinders. Tyd is bietjie beperk, maar as dit belangeik ia maak mens ryd. Ek is...
40 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n plain jane n kalvoet plaas meisie. Ek wil lag en lewe. Ek is mal oor musiek en die lang pad. Ek soek...
40 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Lag en lewe
Ek is n plain jane n kalvoet plaas meisie. Ek wil lag en lewe. Ek is mal oor musiek en die lang pad. Ek soek...
44 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Ek is reguit, opreg, eerlik, liefdevol gee om vir my mede mens. Ek het baie geduld en is kalm by natuur.
44 - Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Kom ons skryf ons eie roman
Ek is reguit, opreg, eerlik, liefdevol gee om vir my mede mens. Ek het baie geduld en is kalm by natuur.
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.