27 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Ekis baie skaam opreg speel nie games nie en soek na ware liefde. Slegs witmans ouderdom vanaf 26 tot 45
27 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika
Respekvolle dame 27jaar oud. Soek na lekker geselskap ek is hier om my pot se deksel te kry
Ekis baie skaam opreg speel nie games nie en soek na ware liefde. Slegs witmans ouderdom vanaf 26 tot 45
49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is nie hier om voor te gee ek is perfek nie- ek is net opsoek na iets eg. Ek is 'n omgee-mens met 'n sagte...
49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Opsoek na die een.
Ek is nie hier om voor te gee ek is perfek nie- ek is net opsoek na iets eg. Ek is 'n omgee-mens met 'n sagte...
46 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is selfonderhoudend, werk vir myself en waardeer goeie ou-skool waardes, eerlikheid en goeie maniere....
46 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Kom ons maak kennis
Ek is selfonderhoudend, werk vir myself en waardeer goeie ou-skool waardes, eerlikheid en goeie maniere....
48 - Letsitele, Limpopo, Suid-Afrika
Lag en eerlikheid is alles die reg vul ons saam in......ek geniet die regte mense in my lewe. Alleen is nie...
48 - Letsitele, Limpopo, Suid-Afrika
Lag en lewe
Lag en eerlikheid is alles die reg vul ons saam in......ek geniet die regte mense in my lewe. Alleen is nie...
44 - Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Ek is n mamma en soek graag vriende wat saam my die vreemde pad stap Ek is skaam in die begin maar kan lekker...
44 - Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Wie nie waag nie .....
Ek is n mamma en soek graag vriende wat saam my die vreemde pad stap Ek is skaam in die begin maar kan lekker...
29 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Spontaan Hou van nuwe uitdagings Nie bang om risiko te neem nie Regyt en eerlik Grapjas Vind meer uit as jy sou...
29 - Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Spontaan
Spontaan Hou van nuwe uitdagings Nie bang om risiko te neem nie Regyt en eerlik Grapjas Vind meer uit as jy sou...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.